Die fooie is weekliks vooruit betaalbaar en is as volg:
Woonstel 1 :
Woonstel 2 : (Hierdie eenheid is nie tans beskikbaar nie)
Familie (2 volwassenes en 2 kinders) - $350 per week
Enkel persone of paartjies - $320 per week
Pryse op aanvraag indien die eenheid vir slegs 'n dag of so benodig word.
Ons Huis
Families (2 volwassenes en 3 - 4+ kinders) - $550 per week
Pryse op aanvraag indien die eenheid vir slegs 'n dag of so benodig word.
Die Huis kan ook gebruik word vir twee families wat saam oorkom NZ toe. Kontak my gerus indien u meer inligting benodig.