
14 Maart 2008 - Lieze weg op n Landsdiens kamp aan die Suidkus.
15 Maart 2008 - Rianette kuier by ons die naweek.
16 Maart 2008 - Hele gesin gaan kyk n vertoning van Danny Fischer by Barnyard teater.
21 Maart 2008 - Kuier oor die paasnaweek by Ouma Ina aan die Suidkus.
22 Maart 2008 - Na lugskou by Margate lughawe.
24 Maart 2008 - Gaan uiteet saam Oupa Danie, Tannie Annetjie en vriende Dana en Charmaine in Umhlanga.