Houtspeelgoed

Houtspeelgoed

 

 

Houtspeelgoed/Wooden toys

Site Navigation    

 Tuisblad

 Produkte

 Produkte 2

 Produkte 3

 Bestellings

 Kontak my

 Ander Skakels

 English Site

 Kinderhoekie (Engels)

 Maak jou eie selfoon

 Guestbook

 
 
 

Louis Trichardt Houtspeelgoed

LTT Houtspeelgoed is geleë aan die voet van die Soutpansberge ongeveer 50km noord van die Steenbokskeerkring in die Limpopo-provinsie.

Die maak van houtspeelgoed was eers 'n stokperdjie wat op aanbeveling deur familie en vriende nou in 'n besigheid omskep is. Ons maak sedert 1998 speelgoed wat baie kinder sowel as ouer harte al bly gemaak het.

Ons gebruik hoofsaaklik dennehout en somtyds kiaat om ons speelgoed mee af te rond.  Alle speelgoed word met sorg afgeskuur tot 'n gladde afwerking en met 'n nie-toksiese skuur verseëlaar geverf en dan met Woodoc gepolleer.  Geverfde items word met Plascon Velvaglo (nie-toksies) gekleur.

Ons speelgoed is uniek en sal vir jare hou.


 

Create a free website at Webs.com 

             ©2006 JP Holtzkampf